Santa Shoebox
Oktober 15, 2009 in Sonder kategorie
Die Santa Shoebox-projek is al ’n paar jaar aan die gang. Hierdie jaar is dit ’n nasionale projek en hulle mik groot
Ek het berig ontvang dat daar steeds 3 000 kinders is wat nog nie allokasies het nie.
Wie kan help?
Ons gesin skenk drie boksie hierdie jaar – verlede jaar het ons dit ook gedoen.
Wil julle dalk help? Dis maklik. Die amptelike nota lui soos volg:
IN SUMMARY PLEASE NOTE AND AGREE TO THE FOLLOWING:
– The box must be a medium sized shoebox
– The lid and box must be decorated and wrapped separately
– The lid must be secured with an elastic band and not sealed
– The following are required items: tooth brush and tooth paste, soap and wash cloth, educational supplies, clothing, sweets and a toy
– The boxes are to be dropped off on the date and at venue as per my drop off area.
(Die “my drop off area” is een wat jy kan kies op die webruimte.)
Julle het nog hierdie naweek om iets te doen!
Besoek www.santashoebox.co.za om meer te wete te kom.
dinkweer het gesê op Oktober 15, 2009
Lyk nie asof daar ‘n afgee punt in ons omgewing is nie – tensy jy Somerset-wes toe ry.
kobusvictor het gesê op Oktober 16, 2009
Baie goeie idee! Ons het nie kinders nie, maar niks verhinder ons om sommer self die skoendoos te vul en op te dollie nie.
Blue Angel het gesê op Oktober 17, 2009
Dankie vir die. Ek gaan definitief my familie inspan om elkeen n boks te gee.:)
Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009
Dis inderdaad ‘n probleem!
Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009
Dis great, Ghaap.
Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009
Baie goeie idee, Murphy
Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009
Dit sal ‘n kind se hart bly maak, Kobus
Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009
Skote!