by

ZaNews

Oktober 6, 2009 in Sonder kategorie

ZaNews

Dis amptelik: Die internet bestaan nie, want Julius kon nie die woord in die Sepedi-woordeboek vind nie.

Kyk self. ZaNews het vandag amptelik afgeskop. Kyk wat gebeur as die Prez en Julsie in Kulula se groen sitplekke beland! (Kliek hier as julle sukkel.)

4 antwoorde op ZaNews

  1. Baie goed! Intussen laat die ANC toe dat die mannetjie ongebreidel kan voortgaan om mense die harnas in te ja.

  2. Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009

    Sê jy!

  3. Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009

    Inderdaad, Murphy!

  4. Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009

    Inderdaad. Sug.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.