by

Die pous en Malema

Oktober 2, 2009 in Sonder kategorie

Ek het dit nie uitgedink nie, maar ek dink dis briljant:

The Pope and Julius Malema are on the same stage in front of a huge crowd.

 The Pope leans towards Julius and says, “Do you know that with one little wave of my hand I can make every person in this crowd go wild with joy? This joy will not be a momentary display, like that of your followers, but go deep into their hearts and they’ll forever speak of this day and rejoice!”

 Julius replies, “I seriously doubt that. With one little wave of your hand? Show me.”

 The Pope slaps him.

9 antwoorde op Die pous en Malema

  1. dinkweer het gesê op Oktober 2, 2009

    ‘n Briljante vertelling!!!

  2. loudavisi het gesê op Oktober 2, 2009

    Uitgeboul!

  3. jr_hewing het gesê op Oktober 2, 2009

    die pope moet ook g-vol wees

  4. Dit het ek nou hierdie laaaaataaaand geniet!
    Dankie!

  5. katrina het gesê op Oktober 3, 2009

    Lmga!! Dis wat die mannetjie kort. Enigste ding wat dalk ‘n einde aan sy grootheidswaan sal maak.

  6. Is goed!

  7. Mal daaroor!

  8. Berwick het gesê op Oktober 6, 2009

    ;-)))

  9. Izakdv het gesê op Oktober 23, 2009

    Dankie vir die kommentaar. Ek’s bly julle het dit geniet.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.