by

Kobus Victor oor IL de Villiers

Oktober 1, 2009 in Sonder kategorie

Ek het die ander dag oor Izak de Villiers geblog – sien hieronder. Wonder of julle Kobus Victor se stuk gesien het? Hy’t hom beter geken as ek:

http://blogs.litnet.co.za/kobusvictor/IZAK-DE-VILLIERS

4 antwoorde op Kobus Victor oor IL de Villiers

  1. Izakdv het gesê op Oktober 1, 2009

    Plesier, Flenters

  2. dinkweer het gesê op Oktober 2, 2009

    Hallo Izak,
    Izak was ‘n mense van sy eie. Geken soos jy iemand ken wat jy ontmoet, een aand het ons saam geëet, enkele kere lekker gesels en so nou en aan mekaar geskryf. Ek het gehou van sy eerlikheid – ook oor homself. Die kere wat Izak hart oopgemaak het – en dit het seker maar min gebeur – het jy ‘n besondere mens ontdek.

  3. Izakdv het gesê op Oktober 2, 2009

    Hallo Dinkweer.
    Dankie

  4. Baie dankie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.