Boekeblad in Rapport en Huisgenoot
Junie 7, 2009 in Sonder kategorie
Moenie vergeet nie. Rapport het vandag (7 Junie) ’n Boekeblad in. Ek gaan myne netnou koop!
En, vir almal wat mal is oor die Huisgenoot: Moenie húlle boekeblad misloop nie!
Junie 7, 2009 in Sonder kategorie
Moenie vergeet nie. Rapport het vandag (7 Junie) ’n Boekeblad in. Ek gaan myne netnou koop!
En, vir almal wat mal is oor die Huisgenoot: Moenie húlle boekeblad misloop nie!
kobusvictor het gesê op Junie 7, 2009
In beide gevalle vervul dit in ‘n groot leemte vir ons ouens wat in skryf en lees belangstel. Myne reeds gekry en lees dit so proeseltjie vir proeseltjie. Smaak lekker!
ezile het gesê op Junie 7, 2009
Môre Izak, ek sal koop en kyk. As daar ‘n boekeblad in is, sal ek amper enigeiets koop.
veralda het gesê op Junie 7, 2009
ek is baie trots dat my dierbare vriendin gerda taljaard se boek deur ruda aanbeveel is.
Izakdv het gesê op Junie 13, 2009
Ek stem, Kobus!
Izakdv het gesê op Junie 13, 2009
Ezile, ek is bly!
Izakdv het gesê op Junie 13, 2009
Gedink jy so, Maankind!
Izakdv het gesê op Junie 13, 2009
Lekker, nie waar nie, Griet?
Izakdv het gesê op Junie 13, 2009
Ja, Annemari. Lekker.
Izakdv het gesê op Junie 13, 2009
Ek neem kennis, Poppie!