by

Boekeblad in Rapport en Huisgenoot

Junie 7, 2009 in Sonder kategorie

Moenie vergeet nie. Rapport het vandag (7 Junie) ’n Boekeblad in. Ek gaan myne netnou koop!

En, vir almal wat mal is oor die Huisgenoot: Moenie húlle boekeblad misloop nie!

9 antwoorde op Boekeblad in Rapport en Huisgenoot

  1. kobusvictor het gesê op Junie 7, 2009

    In beide gevalle vervul dit in ‘n groot leemte vir ons ouens wat in skryf en lees belangstel. Myne reeds gekry en lees dit so proeseltjie vir proeseltjie. Smaak lekker!

  2. ezile het gesê op Junie 7, 2009

    Môre Izak, ek sal koop en kyk. As daar ‘n boekeblad in is, sal ek amper enigeiets koop.

  3. veralda het gesê op Junie 7, 2009

    ek is baie trots dat my dierbare vriendin gerda taljaard se boek deur ruda aanbeveel is.

  4. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Ek stem, Kobus!

  5. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Ezile, ek is bly!

  6. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Gedink jy so, Maankind!

  7. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Lekker, nie waar nie, Griet?

  8. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Ja, Annemari. Lekker.

  9. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Ek neem kennis, Poppie!

Los ’n antwoord vir Izakdv. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.