Terugvoer
Mei 26, 2009 in Sonder kategorie
Neander het ’n interessante ding geblog oor Ida. Ek het vlugtig na haar verwys op my Google-inskrywing hieronder.
En Droomkind het die lepel opgetel en ’n heerlike stuk geskryf oor vroue en mans, na aanleiding van Nikiwe Bikitsha se artikel.
Neander het gesê op Mei 26, 2009
Dankie vir die verwysing, ek het nogal goeie reaksie gekry.
Groetnis
Izakdv het gesê op Augustus 26, 2009
Goed so!