Lekker onderhoud oor LitNet
Mei 24, 2009 in Sonder kategorie
Het julle die onderhoud met Etienne van Heerden oor LitNet se tienjarige bestaan gesien in Rapport?
Hier is ’n opsomming:
En nee, LitNet is nié net vir intellektuele snobs nie – dit is vir elke internetgebruiker daarbuite – oud en jonk, hoofsaaklik Afrikaans.
Kliek hier, as julle nog nie gesien het nie.
DroomKind het gesê op Mei 24, 2009
Dankie Izak! Voorwaar lekker om te lees!
DallaSePa het gesê op Mei 24, 2009
‘En nee, LitNet is nié net vir intellektuele snobs nie’ … omtrent reg ja … vat nou ma vir my!
;-))
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Plesier, Droom!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Sê jy, Lettie!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Dan pas ons bymekaar, Dalla-se-pa!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Myne ook verryk, Maankind!
ludwig.heuer het gesê op Mei 25, 2009
Dankie vir die skakel ek het dit geniet. Ek sien jou naam word ook rondgegooi in die onderhoud … geluk …
eiewys-gekkigheid het gesê op Mei 25, 2009
Dankie vir die inloer, het gaan lees en sjoe ek is bly hy het dit gestig want ek het soveel nuwe mense ontmoet met die blogs
Izakdv het gesê op Mei 25, 2009
Hi Griet
Ek sukkel ook om by te hou.
izak
Izakdv het gesê op Mei 25, 2009
Ludwig, myne of Izak de Villiers s’n?
Izakdv het gesê op Mei 25, 2009
Inderdaad, Tweeling!
sprokie het gesê op Mei 25, 2009
wat ‘n nice ou…
Izakdv het gesê op Mei 25, 2009
Yebo, hoogheid!
Izakdv het gesê op Mei 26, 2009
Geen probleem nie, Annemari