Die Missing Link
Mei 20, 2009 in Sonder kategorie
Google beweer die missing link is gevind. Wat dink julle?
by izakdv
Mei 20, 2009 in Sonder kategorie
Google beweer die missing link is gevind. Wat dink julle?
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
DroomKind het gesê op Mei 20, 2009
Hulle moet eerder op die blogs kom trol… ek is seker die missing link is hier iewers te vinde 😉
bloukaap het gesê op Mei 20, 2009
dalk is google self die missing link …… Izak …..of jy … hehehehe
sprokie het gesê op Mei 20, 2009
Is dit net ek of is hulle baie vaag? Ek sal graag meer wil hoor, ons wag maar 😉
amydem2 het gesê op Mei 21, 2009
gelees van die IDA
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
😉 Droom!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Cin. Nee, ek sal! Dankie!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Moenie my geheime uitlap nie, blou Kaap!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Kliek op die heel boonste skakel, hoogheid.
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Kwaak, Doffie!
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Interessante, storie, Kingfisher.
Neander het gesê op Mei 24, 2009
Die woord ‘link’ is ietwat sensasioneel, dis maar net een van die oervoorouers van primate wat 47 miljoen jaar gelede geleef het. Ek sal more blog daaroor.
Izakdv het gesê op Mei 24, 2009
Cool, sal lees, Neander!
Janklaas het gesê op Mei 25, 2009
Ek weet nie watter fossiel hulle nog sal moet vind om mense te oortuig nie. Miskien een met ‘n groot boord op die voorkop: Ek is DAAI missing link, hoor!
Izakdv het gesê op Mei 26, 2009
Janklaas, die bord sal in Engels moet wees vir die Amerikaners!