by

Droom moker MiXit

Mei 12, 2009 in Sonder kategorie

Droomkind het die uitdaging aanvaar en haar kinder ingevra oor MiXit. Lees gerus self.

Dit was na aanleiding van my blog oor Emily and the Battle of the Veil.

Nou ja. Dankie Droom! Lyk my MBoeke bly ’n droom (let op kleinletter) in jou klas!

2 antwoorde op Droom moker MiXit

  1. katrina het gesê op Mei 13, 2009

    Oor Anzil: ja, ek het haar ontmoet en dit (die praatjie) was oulik. Sy is self baie mooi en baie gaaf. Het haar vertel dat ons ‘n ‘mini-debat’ oor Zita hier gehad het en sy’t gesê dat sy dit gelees het… (Sy loer nogal in hier by die blogs)Haar praatjie oor die boek gee vir ‘n mens nogal ‘n lekker verwysingsraamwerk in die klas, want daar is eintlik baie issues wat ‘n mens kan aanraak. Hetsy raakpunte tussen die BAIE verskillende wêrelde van Zita en die seuns hier, of ooreenkomste wat tiener-ingesteldheid en onsekerhede betref.

  2. Izakdv het gesê op Mei 13, 2009

    Dankie, Katrina!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.