by

Lukas Maree oor Anne Frank se Agterhuis

Februarie 14, 2009 in Sonder kategorie

As julle dalk Lukas Maree se pragtige brief oor ’n besoek aan die Agterhuis, Anne Frank se skuilplek, gemis het, hier is die skakel. Lees dit gerus. En, as julle nog nie Lina Spies se pragtige vertaling van die boek gelees het, koop dit.

Die meisie, wat haar liggaam se vrouwordjare moes deurbring in ’n klein ruimte digby die seun op wie se verlief is, wou ’n skrywer word. Sy kón met woorde speel. Op 12 Februarie 1944 skryf sy: Die son skyn, die hemel is diepblou, daar waai ’n heerlike wind en ek verlang so – verlang – na alles … Na gesels, na vryheid, na vriende, na alleenwees.

Ek het vroeër al oor die boek geblog. Volg gerus hierdie skakel as julle meer inligting en ander se interessante woorde oor die teks wil sien.

2 antwoorde op Lukas Maree oor Anne Frank se Agterhuis

  1. hutton het gesê op Februarie 14, 2009

    😉

  2. Izakdv het gesê op Februarie 14, 2009

    Hallo Hutton!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.