by

Vuurkairos

Februarie 9, 2009 in Sonder kategorie

Sakkie vat net hier en daar grond. Skuus, dis hoekom ek nie hier uitkom nie!

Laurie Gaum het my bewus gemaak van ‘n interessante blog. Besoek gerus http://vuurkairos.wordpress.com/

Dis ‘n geestelike ruimte vir gay mens, of vir gayvriendelike mense, of vir vriende van gay mense. Johan Strydom administreer glo die blog.

1 antwoord op Vuurkairos

  1. Izakdv het gesê op Februarie 11, 2009

    Jy’s reg, Leon! Dankie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.