by

As you like it (I did!)

Februarie 5, 2009 in Sonder kategorie

Ek en Droomkind het vannaad gaan As you like it kyk. Dis ’n voorreg om die magie van die teater te kan beleef.

Willie Wikkelspies bly wonderlik; die regie deur Geoffrey Holland was uitsonderlik, die kostuums deur Dicky Longhurst was puik, en die stel is baie slim ingeklee deur die gemelde twee.

Hierdie romcom klop enige iets wat Hollywood kan opdis.

11 antwoorde op As you like it (I did!)

  1. Ek is groen!!

  2. katrina het gesê op Februarie 6, 2009

    Wat’s romcom?? Ek kan die com nog uitwerk… 🙂

  3. Hulle sê die gemiddelde man se woordeskat is so 10 000 woorde; as jy skrander is, miskien 15 000. Shakespeare s’n was 29 000, met n hele rits neologismes wat vandag nog gebruik word.

    So… “screw your courage to the sticvking-place…!”

  4. Klink heeeerlik!

  5. Izakdv het gesê op Februarie 6, 2009

    Ek verstaan, Lou!

  6. Izakdv het gesê op Februarie 6, 2009

    ROMantic COMedy, Katrina.

  7. Izakdv het gesê op Februarie 6, 2009

    Bigbigjoe, ek het dit ook gehoor. Die ou is / was baie goed!

  8. Izakdv het gesê op Februarie 6, 2009

    Skryf, Suz, skryf!

  9. Izakdv het gesê op Februarie 6, 2009

    Dit was, Boekevat.

  10. gidivet het gesê op Februarie 7, 2009

    Ek sal nou maar nie jaloers raak nie, want ons het ‘n goeie plaaslike teater. Bly julle het dit geniet.

  11. Izakdv het gesê op Februarie 9, 2009

    Dankie Gidivet. Geniet julle teater!

Los ’n antwoord vir gidivet. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.