by

Oor ‘n wonderlike ouma

Januarie 21, 2009 in Sonder kategorie

Julle MOET lees wat BlackeyedSuz oor haar ouma geskryf het. Dieselfde ouma wat kon skinnydip.

Dis pragtig, maar gaan haal eers die snesies!

5 antwoorde op Oor ‘n wonderlike ouma

  1. My ouma het ons met ‘n nat vadoek geslaan as ons raas wanneer sy wil slaap.
    My ma het na ‘n ander dorp gery om daar te gaan pinball speel saam my boeties (bang die mense van die dorp weet), het ons vertel van seks dat dit so lekker geklink het dat ons nie kon wag daarvoor nie en het op 73 begin klavierlesse neem.
    My kinders het self ‘n great ouma!

  2. hutton het gesê op Januarie 21, 2009

    😉

  3. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Liz, dis ‘n pragtige storie. Viva jou ma!

  4. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Hallo Lulu, ek stem saam.

  5. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Hallo Hutton!

Los ’n antwoord vir hutton. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.