by

Dip ‘n Ouma!

Januarie 20, 2009 in Sonder kategorie

Blackeyedsuz het die volgende op my blog geskryf:

Izak, my ouma het op 70 nog gesê sy voel bloedjonk … en sy het nie geskroom om met haar grote lyf te skinny dip saam met haar kleinkinders om dit te bewys nie! Sy was nog altyd een van my rolmodelle wat die “lewe” aanbetref. Juis oor haar ewige jeugdigheid!

Dís nou ’n rolmodel!

Dankie Suz!

(Soveel anders as mý ouma De Vries. Dié ou tannie het trots gesê haar man (sic) het haar nooit kaal gesien nie. Sy het darem twaalf kinders gehad by hom! Praat van die kat in die donker knyp.)

22 antwoorde op Dip ‘n Ouma!

  1. katrina het gesê op Januarie 20, 2009

    Victoriaanse beskroomdheid. Wys jou net hoe sienings intussen verander het.

  2. abrham het gesê op Januarie 20, 2009

    dalk windbestuiwing Izak. blackeyed suz se ouma se grote lyf was inderdaad n rolmodel

  3. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Inderdaad, Katrina!

  4. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Sê niks meer nie, Maankind!

  5. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Dalk, Abrham 😉

  6. My ouma Poppie het ‘n bad-rok gehad…

  7. NARITHA het gesê op Januarie 20, 2009

    Lekker aand 🙂
    ((((HUGS))))

  8. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Klarisabet, ek het daarvan gehoor, ja. Ek weet nie van my ouma nie.

  9. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Hallo Beertjie

  10. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Suz, ek kan wag nie!

  11. ja Isak ek is nog ver van 70 sommer baie ver… maar kry ek die lus vir boomklim saam my kleinseun… my sus sê’ klim suster klim..” ek laat my mos ni uitdaag nie en ek klim… 3 ure later moes hubby ry en my kom uithelp uit die boom. Suster lag nou nog.. maar dit was lekker daar bo.. hoog ini takke saam my kleinseun.

  12. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Wonderlik, Elza!

  13. sjoe, Izak, dis vir my vreeslik hartseer, die twaalf kinders wat so ontstaan het…

  14. Ceara het gesê op Januarie 20, 2009

    Izak en dis natuurlik interessant dat jou ouma trots was oor die feit dat haar man haar nooit kaal gesien het nie.. Mens sou dink dat in die maanlig deur die venster een of ander tyd…:-)

  15. Nou wonder hoe het hulle dit reg gekry pm 12 kinder te hê.

  16. Berwick het gesê op Januarie 21, 2009

    Izak, dankie vir die kommentaar op my blog.

    Baie interessant wat jy skryf van jou ouma!

  17. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Suz, jou blog oor Ouma is great.

  18. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Krotoa. Ek stem! Sy’t haarself soveel ontneem.

  19. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Ek sou so hoop, Lorinda!

  20. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Met ‘n rok aan, frika.

  21. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Cindy! Ek stem saam!

  22. Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009

    Dankie. Berwick!

Los ’n antwoord vir abrham. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.