Dip ‘n Ouma!
Januarie 20, 2009 in Sonder kategorie
Blackeyedsuz het die volgende op my blog geskryf:
Izak, my ouma het op 70 nog gesê sy voel bloedjonk … en sy het nie geskroom om met haar grote lyf te skinny dip saam met haar kleinkinders om dit te bewys nie! Sy was nog altyd een van my rolmodelle wat die “lewe” aanbetref. Juis oor haar ewige jeugdigheid!
Dís nou ’n rolmodel!
Dankie Suz!
(Soveel anders as mý ouma De Vries. Dié ou tannie het trots gesê haar man (sic) het haar nooit kaal gesien nie. Sy het darem twaalf kinders gehad by hom! Praat van die kat in die donker knyp.)
katrina het gesê op Januarie 20, 2009
Victoriaanse beskroomdheid. Wys jou net hoe sienings intussen verander het.
abrham het gesê op Januarie 20, 2009
dalk windbestuiwing Izak. blackeyed suz se ouma se grote lyf was inderdaad n rolmodel
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Inderdaad, Katrina!
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Sê niks meer nie, Maankind!
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Dalk, Abrham 😉
klarisabet het gesê op Januarie 20, 2009
My ouma Poppie het ‘n bad-rok gehad…
NARITHA het gesê op Januarie 20, 2009
Lekker aand 🙂
((((HUGS))))
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Klarisabet, ek het daarvan gehoor, ja. Ek weet nie van my ouma nie.
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Hallo Beertjie
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Suz, ek kan wag nie!
Aproqueen het gesê op Januarie 20, 2009
ja Isak ek is nog ver van 70 sommer baie ver… maar kry ek die lus vir boomklim saam my kleinseun… my sus sê’ klim suster klim..” ek laat my mos ni uitdaag nie en ek klim… 3 ure later moes hubby ry en my kom uithelp uit die boom. Suster lag nou nog.. maar dit was lekker daar bo.. hoog ini takke saam my kleinseun.
Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009
Wonderlik, Elza!
krotoa44 het gesê op Januarie 20, 2009
sjoe, Izak, dis vir my vreeslik hartseer, die twaalf kinders wat so ontstaan het…
Ceara het gesê op Januarie 20, 2009
Izak en dis natuurlik interessant dat jou ouma trots was oor die feit dat haar man haar nooit kaal gesien het nie.. Mens sou dink dat in die maanlig deur die venster een of ander tyd…:-)
kookpunt het gesê op Januarie 21, 2009
Nou wonder hoe het hulle dit reg gekry pm 12 kinder te hê.
Berwick het gesê op Januarie 21, 2009
Izak, dankie vir die kommentaar op my blog.
Baie interessant wat jy skryf van jou ouma!
Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009
Suz, jou blog oor Ouma is great.
Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009
Krotoa. Ek stem! Sy’t haarself soveel ontneem.
Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009
Ek sou so hoop, Lorinda!
Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009
Met ‘n rok aan, frika.
Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009
Cindy! Ek stem saam!
Izakdv het gesê op Januarie 21, 2009
Dankie. Berwick!