by

Sieltjie se skakels

Januarie 13, 2009 in Sonder kategorie

Sieltjie sonder sorg, wat yskaswoorde pleeg, wil weet hoe om ’n hyperlink te maak.

Nou, Sieltjie, ten eerste is dit belangrik om die skakel te kry. As jy ’n spesifieke inskrywing wil hê, kliek op kommentaar en highlight dan die hele skakel (dis die ding heel bo). Die skakel lyk dan so:

http://litnetblogs.24.com/ViewComments.aspx?mid=cccf36fb-2194-40fd-b8d2-3309d23d32fb&blogid=82895bd8-b71c-46ed-8298-9905026cf3e2

Maak seker die skakel is gekopieer (copy dit) en highlight die gedeelte wat jy wil onderstreep:

Kliek nou op die knoppie wat die skakel aandui.

Die volgende gaan verskyn:

Vee die http:// uit en plak (paste) die hele skakel daar. Dit sal nou so lyk.

Kliek op OK.

Jou skakel sal daar wees. Geluk!

11 antwoorde op Sieltjie se skakels

  1. SIT SLIMKIND JY MAAK DIE KLAS DOM!. Dankie Isak daar leer ek nog iets… next!!

  2. sprokie het gesê op Januarie 14, 2009

    Haha, ek het dit nie geweet nie. Dankie Izak!

  3. sprokie het gesê op Januarie 18, 2009

    Hi mnr die vries, jy is skaars deesdae?

  4. Ceara het gesê op Januarie 18, 2009

    Wat het nou van jou geword Izak? Ek hoop dit gaan goed..

  5. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Plesier, Elza

  6. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Murphy, is dit moontlik om dit te doen? Ek sal probeer!

  7. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Prinses, ek is bly ek kon iets beteken!

  8. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Sieltjie, plesier!

  9. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Lo-Ammi! Goed om jou weer te sien! Is die stres oor?

  10. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Prinses, ek dink vandag se inskrywing verduidelik wat van my geword het!

  11. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Lorinda, goed, ja, net deksels besig!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.