by

Klarisabet lees Byna Liefde

Januarie 12, 2009 in Sonder kategorie

Klarisabet lees Byna Liefde. Sy’s halfpad, en sy’t jollie interessante, skerp goed te sê daaroor.

Hierdie mens is self een wat die poorte van die lewe elke nou en dan oopstoot in haar vertellings en wat weier om skynheilig te wees. Of sy nou in rooi sportmotors rondry, en of sy oor ‘n kakiegoud mazdatjie vertel, sy praat reguit.

9 antwoorde op Klarisabet lees Byna Liefde

  1. hutton het gesê op Januarie 12, 2009

    ;-)There is a new caption for you to try!

  2. Izakdv het gesê op Januarie 12, 2009

    Ek het gesien, Maankind. Dit is reg so!

  3. Izakdv het gesê op Januarie 12, 2009

    Will do, Hutton!

  4. Douwe het gesê op Januarie 13, 2009

    Baie dankie vir jou besoek daar by my, Izak. Daardeur het ek nou weer ‘n baie waardevolle blog ontdek!

  5. Izakdv het gesê op Januarie 13, 2009

    Douwe, ditto!

  6. Ag jy’s ‘n ou sweetie! Maar ek wonder nog steeds wat beteken daai laaste woord op p97…

  7. Izakdv het gesê op Januarie 13, 2009

    Dis wat die meisiekind ook wonder, klarisabet!

  8. Klarisabet is nou klaar gelees. (gunsteling is die G5 storie. Is nou maar eenmaal ‘n sucker vir alles wat goed en mooi en edel is.) Sy het die annerman se boek op haar boekrak gebêre, tussen die Kama Sutra en die Rubaiyat van Omar Khayyam, maar nie te ver van haar sielkunde boeke af nie.

    En sy sal maar aanhou wonder oor daardie woord…eendag, iewers, weet sy sy sal hom weer raakloop.

  9. Izakdv het gesê op Januarie 18, 2009

    Klarisabet. Dankie. Ek is bly hy’t van G5 gehou. Dis een wat ‘n sagplekkie het in my hart ook!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.