by

Mooi wense vir 2009

Desember 31, 2008 in Sonder kategorie

Ek het hierdie foto die ander dag geneem in Kirstenbosch. Dis ‘n baie jong kolgansie.

Mag die nuwe jaar vir julle almal die geleentheid gee om op te styg – waarmee julle ook al besig is!

23 antwoorde op Mooi wense vir 2009

  1. Vetjan het gesê op Desember 31, 2008

    Voorspoedige Nuwe jaar !!!!

  2. Mooi foto.
    Voorspoed vir 2009

  3. dankie vir jou inspirerende blog, en generosity of spirit!

  4. Dankie Izak, jou verkope ook!

  5. sprokie het gesê op Desember 31, 2008

    Ag jinne, te pragtig. Ek lees jy boek, en kan dit nie neer sit nie, dis fantasties! Hoop 2009 hou vir jou baie nuwe idees in wat jy met ons kan deel 🙂

  6. katrina het gesê op Desember 31, 2008

    Mag 2009 vir jou en jou gesin ook vleuels hê!

  7. Izak, my poeliesman-broer op upington lees byna liefde dat dit klap.

  8. Ceara het gesê op Desember 31, 2008

    Dis te oulik! alles van die beste vir 2009 Izak!

  9. NARITHA het gesê op Januarie 1, 2009

    Happy New Year!

  10. sprokie het gesê op Januarie 1, 2009

    Izak, koningklike resensie uitgereik oor byna liefde op my blog 😉

  11. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Wyse woorde, Maankind!

  12. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Dankie Petrus, vir jou ook! Mag daar vele foto’s uit Afrika verskyn op jou blog!

  13. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Lou, mag jou jaar ook wonderlik wees!

  14. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Elizabeth, dankie vir jou baie mooi woorde!

  15. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Dankie André. En mag jou boek ook vlieg (van die rakke af)!

  16. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Prinses, jy’s wonderlik!

  17. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Dankie, Katrina! Goeie wense agter die groen deur!

  18. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Melt, dis wonderlik nuus!

    Mooiloop hier in die nuwe jaar!

  19. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Dankie, Lorinda! Jy ook!

  20. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Beertjie, jy ook! Mag ons mekaar nog baie raakloop die jaar!

  21. Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009

    Prinses, ek buig diep in dankbaarheid!

  22. aixo het gesê op Januarie 2, 2009

    izak, voorspoed , gesondheid , en woorde om oor te dink ……elke dag die hele 2009

  23. Izakdv het gesê op Januarie 2, 2009

    Pruimtwak, baie dankie vir die mooi wense!

Los ’n antwoord vir Izakdv. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.