by izakdv
Desember 31, 2008 in Sonder kategorie
Ek het hierdie foto die ander dag geneem in Kirstenbosch. Dis ‘n baie jong kolgansie.
Mag die nuwe jaar vir julle almal die geleentheid gee om op te styg – waarmee julle ook al besig is!
Vetjan het gesê op Desember 31, 2008
Voorspoedige Nuwe jaar !!!!
loudavisi het gesê op Desember 31, 2008
Mooi foto.Voorspoed vir 2009
solstice het gesê op Desember 31, 2008
dankie vir jou inspirerende blog, en generosity of spirit!
maninblack het gesê op Desember 31, 2008
Dankie Izak, jou verkope ook!
sprokie het gesê op Desember 31, 2008
Ag jinne, te pragtig. Ek lees jy boek, en kan dit nie neer sit nie, dis fantasties! Hoop 2009 hou vir jou baie nuwe idees in wat jy met ons kan deel 🙂
katrina het gesê op Desember 31, 2008
Mag 2009 vir jou en jou gesin ook vleuels hê!
SureSlim het gesê op Desember 31, 2008
Izak, my poeliesman-broer op upington lees byna liefde dat dit klap.
Ceara het gesê op Desember 31, 2008
Dis te oulik! alles van die beste vir 2009 Izak!
NARITHA het gesê op Januarie 1, 2009
Happy New Year!
sprokie het gesê op Januarie 1, 2009
Izak, koningklike resensie uitgereik oor byna liefde op my blog 😉
Izakdv het gesê op Januarie 1, 2009
Wyse woorde, Maankind!
Dankie Petrus, vir jou ook! Mag daar vele foto’s uit Afrika verskyn op jou blog!
Lou, mag jou jaar ook wonderlik wees!
Elizabeth, dankie vir jou baie mooi woorde!
Dankie André. En mag jou boek ook vlieg (van die rakke af)!
Prinses, jy’s wonderlik!
Dankie, Katrina! Goeie wense agter die groen deur!
Melt, dis wonderlik nuus!
Mooiloop hier in die nuwe jaar!
Dankie, Lorinda! Jy ook!
Beertjie, jy ook! Mag ons mekaar nog baie raakloop die jaar!
Prinses, ek buig diep in dankbaarheid!
aixo het gesê op Januarie 2, 2009
izak, voorspoed , gesondheid , en woorde om oor te dink ……elke dag die hele 2009
Izakdv het gesê op Januarie 2, 2009
Pruimtwak, baie dankie vir die mooi wense!
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.
Naam *
E-pos *
Webwerf
Notify me of follow-up comments by email.
Notify me of new posts by email.
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My
Vetjan het gesê op Desember 31, 2008
Voorspoedige Nuwe jaar !!!!
loudavisi het gesê op Desember 31, 2008
Mooi foto.
Voorspoed vir 2009