by

Beste Bretyten: Deel Twee

Desember 21, 2008 in Sonder kategorie

Breyten

Kyk hier! Dit is die land waarin ons bly: Opgefok, ja, maar kyk hoe gee mense om. Lees hierdie blog (Stray Cat s’n) en sê nog hier is niks positief nie.

Dis maar een van vele, dankie Hutton vir die skakel!

Natuurlik is hier baie om oor te huil. Maar vir elke misdadiger is daar 250 000 mense wat omgee.

Jou leser met die mongrelgesin.

NS:
As julle nie op Harper’s ingeteken is nie (soos ek), is hier ‘n skakel na Breyten se artikel.

17 antwoorde op Beste Bretyten: Deel Twee

  1. Daar is nog goeie mense in hierdie wereld 🙂

  2. Dankie, dankie en, nogmaals, DANKIE!!! (uit die bodem van die katjie se hartjie)

  3. hutton het gesê op Desember 21, 2008

    Thank you 😉

  4. Izakdv het gesê op Desember 21, 2008

    Soos jy, Cat Woman! Ek weet jy’s ‘n drywer van hierdie soort werk!

  5. Izakdv het gesê op Desember 21, 2008

    Hallo, Penguin!

  6. Izakdv het gesê op Desember 21, 2008

    Mamom, you guys rock!

  7. Izakdv het gesê op Desember 21, 2008

    Dis werklik ‘n plesier, Stray Cat!

  8. Izakdv het gesê op Desember 21, 2008

    Plesier, Hutton! Dankie vir jou.

  9. Izak, ek kuier te min by jou en lees te lekker as ek die slag hier kom.

    n Geseënde feesgety vir jou en joue

  10. NARITHA het gesê op Desember 22, 2008

    Dankie ek sal gaan loer daar.

  11. Izakdv het gesê op Desember 22, 2008

    BigJoe, ek kan dieselfde sê van joune en ‘n paar ander!

  12. Izakdv het gesê op Desember 22, 2008

    Geniet dit, Beertjie.

  13. pasella het gesê op Desember 22, 2008

    ‘n Bittere ontnugtering vir Breyten en kie, ek het ook gehoop teen alle hoop dat die euforie sou voortduur. daar was egter die kommer dat die burgerlike geweld wat die ANC in die tagtigs aangeblaas het sou ontaard in ‘n kultuur van redelose geweld.

  14. Izakdv het gesê op Desember 22, 2008

    Lewies, ja. Daar is swerkaters wat niks voel nie, maar die probleem is daar is meer mense wat voel as die wat nie voel nie. En ek vrees Breyten se stuk sê dit nie.

  15. sprokie het gesê op Desember 22, 2008

    Breyten is inderdaad baie pessimisties, maar soms voel ek sterk saam met hom… Dankie vir die blog skakels, wonderlike leesstof.

  16. Izakdv het gesê op Desember 23, 2008

    Plesier, Hoogheid

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.