by

kidofdoom

Desember 20, 2008 in Sonder kategorie

Wie ken Suid-Afrika se nuutste rockgroep, kidofdoom?

Die Mail & Guardian het ’n artikel oor hulle gedoen. Daar is ook twee videos, twee gratis MP3s en ’n fotogallery op hierdie blad.

Geniet dit. Ek probeer nog uitfigure of ek mal is hieroor, of nie, maar hulle is anders, en dit maak hulle al klaar beter as al die klone.

1 antwoord op kidofdoom

  1. Izakdv het gesê op Desember 20, 2008

    Mm. Soos ek sê, ek is ook nog nie heeltemal ‘n groupie nie, maar ek moet vars idees ‘n kans gee!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.