by

My voete loop na …

November 25, 2008 in Sonder kategorie

Sommer nog ‘n kiekie wat Awie geneem het. My kop moes vandag weer werk, maar my lyf wil nog in die bos wees.

Ek en my ou liefie het Saterdagnag plat op ons rûe gelê en sterre kyk. Jy sien mos nie die goed in die stad nie. Kleinman het al geslaap. Later het sy koud gekry, toe’t ons maar lekker gaan slaap in die tent.

Viva die bos!

19 antwoorde op My voete loop na …

  1. aixo het gesê op November 25, 2008

    Het jou ‘n boodskap gestuuuu

  2. Berwick het gesê op November 25, 2008

    Dit klink fantasties, Izak. Cheers.

  3. tronkie het gesê op November 25, 2008

    lekkerste ding om buite in die veld op jou rug na sterre te kyk. Klink na ‘n goeie aand. Hallo Izak.

  4. Izakdv het gesê op November 25, 2008

    Hallo Pruimtwak. Het nie gekry nie?
    Izak

  5. Izakdv het gesê op November 25, 2008

    Dit was lekker, Berwick!

  6. Izakdv het gesê op November 25, 2008

    Inderdaad, Tronkie, veral daar in die veld!

  7. Izakdv het gesê op November 25, 2008

    Kazi. Ek waardeer jou woorde! Jy was een van die eerstes wat die boeke gelees het!

  8. Pragtige foto. Klink of julle dit vreeslik baie geniet het!

  9. Ceara het gesê op November 26, 2008

    Dit lyk na ‘n heerlike break Izak!

  10. Izakdv het gesê op November 26, 2008

    Ons het, Droomkind!

  11. Izakdv het gesê op November 26, 2008

    Dit was, Lorinda

  12. Ek het omtrent 15 jaar laas so op my rug gele en sterre kyk. Nou mis ek dit skielik. Maar ek maak planne…

    Dit lyk of dit baie lekker was …

  13. Ou-Top het gesê op November 26, 2008

    Jy is die ordentlikste, saggeaardste mens met wie ek nog ooit te doen gehad het. Jy sal vêr kom in die lewe Izak.

  14. Izakdv het gesê op November 27, 2008

    Hi Leon
    Ek proe nog daaraan … so in my gedagtes!

  15. Izakdv het gesê op November 27, 2008

    Go for it Ludwig, kom uit die stad uit! Jy sal dit geniet!
    izak

  16. Izakdv het gesê op November 27, 2008

    Hi Ou Top, en jy sê sulke mooi goete – al skrap jou dogter dit!
    Groete
    izak

  17. Izakdv het gesê op November 27, 2008

    Lo-Amni, ek het kennis geneem van daardie projek. Sal werk maak daarvan!
    izak

  18. sprokie het gesê op November 28, 2008

    Sjoe, Jabu is heelwat ouer as wat ek gedink het! Bly jul het ‘n goeie tyd gehad.

  19. Izakdv het gesê op Desember 1, 2008

    Ja, almal kla altyd oor my foto’s oud is. Toe’t ek gedink ek sal maar hier nuwes plak!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.