by

Joan Hambidge sê ek mag maar

November 24, 2008 in Sonder kategorie

Daar is ‘n baie wonderlike resensie van Byna Liefde in die Volksblad vandag, kyk net hier.

Joan Hambidge dink die boek is nogal oukei.

11 antwoorde op Joan Hambidge sê ek mag maar

  1. Geluk! Kan nie meer wag om die boek in die hande te kry nie.

  2. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie Lulu! Waardeer dit!

  3. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie Droomkind! Min dae!

  4. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie, Murphy! Joan is ‘n stewige hekkie! Ek dink sy sal van die vergelyking hou!
    izak

  5. Yep, selfs die gedugte JH moet swig voor goeie skryfwerk… Maar ek dink nie sy ken vir Tarzan nie… hy is eintlik ‘n baie liefies outjie…

  6. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie Leon! Dit beteken baie!

  7. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Hi HJ, ja, as JH sê dis cool, wie’s ek om te stry?
    Ou Tarzan het waarskynlik ‘n sagte hartjie, inderdaad!

  8. Baie geluk Izak,
    Ek lees Byna Liefde so tussen die kinders se eksamen deur en geniet dit baie. Soos Murphy sê – jy is beslis die hoogste hekkie oor. Geniet!

  9. My ma sal die boek vir my kersfees Kaasland toe moet bring… Ek’s bly me. Hambidge vind dit goed!

  10. Izakdv het gesê op November 25, 2008

    Dankie Annelise!

  11. Izakdv het gesê op November 25, 2008

    Wow, dankie Boekevat! Lekker lees!

Los ’n antwoord vir Maangodin. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.