by

Bos

November 20, 2008 in Sonder kategorie


(c) Izak de Vries

Sakkie gaan ‘n paar dae lank bos toe. Geen rekenaars nie, geen selfone nie. Sien julle binnekort weer!

16 antwoorde op Bos

  1. ezile het gesê op November 20, 2008

    Ek gaan nou slaap, lees vir oulaas gou hier. Jy moet ‘n wonderlike tyd in die bos hê – siel, kop en lyf moet sommer almal rus. Geniet dit.

  2. Geniet dit geweldig baie!

  3. Wens ek kon die greep van die tegnologiese kloue ontsnap. Verslawing

  4. aixo het gesê op November 20, 2008

    geniet die bos . hoop jy sal stilte voel en die lewe ruik en proe.

  5. Ja, die kleine Jabu se voetjies moet kontak hou met die natuur.

    Veilig ry.

  6. NARITHA het gesê op November 21, 2008

    Geniet dit!

  7. Ou-Top het gesê op November 24, 2008

    Daar hang jy in die bos rond, wat nodige is vir n man, en hier verskyn Prof. Hambidge se resensie oor jou boek vandag in die Volksblad. Lank, deeglik en sonder byterigheid soos gewoonlik. Geluk Izak.

  8. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie, Ezile, dit was great!

  9. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie, Droomkind!

  10. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dis nodig om soms Cold Turkey te gaan, Vla!

  11. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Ek het, Pruimtwak, ek het!
    Dankie
    Izak

  12. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Doodreg, v, die tyd het heerlike stilgestaan! Vroegoggend op, laataand na die kole gestaar.

  13. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Thanks Angel. It was great!

  14. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dis reg, Ant Sussa, en jy moes daardie mannetjie sien spring oor die rotse!

  15. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Dankie, Beertjie!

  16. Izakdv het gesê op November 24, 2008

    Ou Top, wat ‘n verassing! Ek kom terug en sien die boodskap. Toe gaan kyk ek! Dis darem nou ‘n lekker terugverwelkoming!
    Dankie!

Los ’n antwoord vir Izakdv. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.