by

Seks, patriargie en die vroulike god

November 17, 2008 in Sonder kategorie

 

Ek wil vir ’n kort oomblik filosofies raak en
vir julle vertel van twee tekste wat Leonard Shlain, ’n mediese dokter, geskryf
het.

 

Ek gaan egter lui wees en ’n opsomming gee van
’n opsomming wat Bert Olivier, daardie rocksterfilosoof van Port Elizabeth,
gemaak het.

 

Hoekom? Ek is pas klaar met Annelise se Weerloos. Maar, voor ek iets oor Weerloos sê, is dit belangrik dat alle
murmurendes eers moet weet dat onse Annelise meer is as ’n baie mooi
sekskatjie. Dié girl dink diep goete.

 

Ek wil egter nie ’n bespreking van haar
heerlik erotiese boek opfoeter met my slimmighede nie, daarom gaan ek erken dat
ek nie slimmer is as Bert nie, en dus Bert se woorde steel.

 

Die boek van Leonard Slain wat ’n direkte
gesprek met Annelise se Weerloos
uitlok, is: The Alphabet Versus the Goddess: The Conflict between Word and
Image
, uitgegee deur Penguin,
New York, 1998. (Beskikbaar by Kalahari, kliek net op die skakel.)

 

Oor The
Alphabet Versus the Godess
skryf Bert Olivier toe hierdie artikel, wat
julle gerus kan lees: Images, language, women and patriarchy.

 

Hier is ’n uittreksel:

 

In a nutshell, Shlain
was struck by the correlation, in the ancient world, between the transition
from goddess-worship to masculine god-worship in various cultures, the
simultaneous spread of (especially alphabet) literacy, and the rise of patriarchy
and misogyny in the place of the preceding social egalitarianism that had
characterised goddess-worshipping communities. This led him to hypothesise that
there is a historical link between literacy and patriarchy, which he then set
out to test throughout history and in various cultures, every time with
resounding confirmation.

One of the telling test cases discussed by Shlain pertains to the so-called
“dark” middle ages when, after the fall of Rome, illiteracy spread rapidly. In
accordance with Shlain’s hypothesis, the status of women rose conspicuously
during this era, culminating in a veritable cult of women-worship associated
with the medieval knights’ code of chivalry towards women.

When the late middle ages witnessed the return of literacy, and eventually
Gutenberg invented the printing press in the 15th century, the oppression of
women returned with a vengeance, culminating in the horrendous persecution of
women as “witches” in the course of the 16th-century Protestant reformation.

As julle meer wil weet, het Bert nog twee
stukke geskryf wat baie interessant was, maar enigsins more of the same:

 

Art and science; images and concepts

en:

Image, art, language and gender


Uit laasgenoemde wil ek net een klein stukkie
aanhaal:

 

What is the function
of art? It is not to prettify or reassure (…) It is to interrogate the status quo,
to dislocate, defamiliarise it, or, as Socrates claimed regarding philosophy,
to bring about a “wholesome unrest” in the soul.

 

Die ander belangrike boek Leonard Shain, wat Olivier
bespreek, is Sex, Time, and Power: How Women’s Sexuality Shaped Human Evolution, ook uitgegee deur Penguin. (Ook
by Kalahari, kliek gerus op die skakel.)


Hier is die bespreking: Blood, iron, sex and time


En, vir die luies, hier die relevante
uittreksel.

 

When the penny
eventually dropped, on the part of men, that they actually had a share in
making babies (remember that for a very long time women, who were revered for
fertility reasons, were regarded as being the sole source of children), and
that resemblance between parents and infants is one indication of this, they
sought some reassurance of “immortality” in their children’s names, memory and
commemoration of them. To this end — and here lies a powerful source of
misogyny and patriarchy, according to Shlain — men eventually set up
ritualistic, conventional means (still very much in evidence today) for
controlling the sexual and reproductive activities of women.

 

In other words, Shlain
hypothesises, patriarchy has its distant origin in the attempt, on the part of
men, to assure the sexual fidelity of their women, in the process ensuring that
the children they bear are his, and his alone.

 

Ek gaan binnekort meer oor Weerloos sê.

12 antwoorde op Seks, patriargie en die vroulike god

  1. ezile het gesê op November 17, 2008

    Sjoe jy praat diep dinge so laat in die nag. Terloops, raai wat lees ek (uiteindelik!). Agter die tyd soos altyd, maar uiteindelik peusel ek aan Byna Liefde. Sal kom gesels as ek klaar gelees het. (Ek is verstom oor die Murray-Daneel konneksie, ek het met hierdie mense en hul name grootgeword.)

  2. Izakdv het gesê op November 17, 2008

    Hi Ezile! Sal graag wil hoor wat jy dink!
    izak

  3. Ceara het gesê op November 18, 2008

    Baie dankie vir die verwysings Izak!

  4. Izakdv het gesê op November 18, 2008

    Hallo Krokkodil, wonderlik! Min mense besef hoe belangrik G5 is.

    En André le Roux sal jy geniet.

    Izak

  5. Izakdv het gesê op November 18, 2008

    Groot plesier, Lorina, lekker lees.

  6. Weerloos klink heerlik! Ek’s nuuskierig.

  7. Dit is interessant, Izak, ek gaan bietjie die boeke soek – sal voorlopig die links wat jy gegee het met aandag lees.

  8. Izakdv het gesê op November 18, 2008

    Wonderlik, Maankind! Ambassadeurs soos jy doen so veel. Baie dankie!

  9. Izakdv het gesê op November 18, 2008

    Kry dit, Igiebieg!

  10. Izakdv het gesê op November 18, 2008

    Lekker lees, Boekevat!

  11. Izakdv het gesê op November 20, 2008

    Dankie, Lulu!

  12. Izakdv het gesê op November 20, 2008

    Geniet dit, aardse engel!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.