by

Ware Liefde

November 14, 2008 in Sonder kategorie

Al die een gehoor?

Die wêreldwye krisis in finansiële markte maak dat vroue nou vir liefde trou.

17 antwoorde op Ware Liefde

  1. sprokie het gesê op November 14, 2008

    🙂 Ek het vir jou iets op my blog geskryf…

  2. Haai, isakkie, dis darem nou vir jou ‘n siniese blik op die Liefde…

    Jy moet bietjie gaan kyk by http://leeslys.wordpress.com

  3. tronkie het gesê op November 14, 2008

    Ha ha – ek net vanmiddag daarvan gepraat!!!!! – dis nou van trou vir finansiële sekuriteit – maar jy laat my nou smile.

  4. Ja, ja ja ja…trou vir liefde …
    maak net seker dat hy skatryk is!!!

  5. dina_vw het gesê op November 14, 2008

    Dis ‘n openbaring!Gaan lees prinses se blog. 🙂

  6. sprokie het gesê op November 14, 2008

    So was jy regtig ‘ouma se slim kind’ gedurende jou jeug, of nie? 😉

  7. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Prinses, dankie!
    Ja, jy’t my kode gekraak!
    izak

  8. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Ant Sussa, dalk, maar ek sien ook die mooi hierin raak. As ‘n man se papiergeld nie meer iets beteken nie, is die hondjie meer werd as die halsbandjie!
    izak

  9. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Geld is vervlietend, tronkie

  10. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Hi Droom!

  11. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Goeie punt, Lu!

  12. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Ek het Cicero! Jy’t nou my mannetjie raakgeloop!
    izak

  13. LMGA!

  14. wild1 het gesê op November 14, 2008

    Hehe, of dalk dat hulle net glad nie trou nie?;) Haai nee! Ek is darm ‘n voorstaander van trou vir liefde:)

  15. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Dankeie, Max. Ek het ook heerlik gelag hieroor.

  16. Izakdv het gesê op November 14, 2008

    Jy’s op die regte spoor Willemien!

Los ’n antwoord vir Magdavwyk. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.