Ware Liefde
November 14, 2008 in Sonder kategorie
Al die een gehoor?
Die wêreldwye krisis in finansiële markte maak dat vroue nou vir liefde trou.
by izakdv
November 14, 2008 in Sonder kategorie
Al die een gehoor?
Die wêreldwye krisis in finansiële markte maak dat vroue nou vir liefde trou.
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
sprokie het gesê op November 14, 2008
🙂 Ek het vir jou iets op my blog geskryf…
antsussa het gesê op November 14, 2008
Haai, isakkie, dis darem nou vir jou ‘n siniese blik op die Liefde…
Jy moet bietjie gaan kyk by http://leeslys.wordpress.com
tronkie het gesê op November 14, 2008
Ha ha – ek net vanmiddag daarvan gepraat!!!!! – dis nou van trou vir finansiële sekuriteit – maar jy laat my nou smile.
DroomKind het gesê op November 14, 2008
LOL.
loudavisi het gesê op November 14, 2008
Ja, ja ja ja…trou vir liefde …
maak net seker dat hy skatryk is!!!
dina_vw het gesê op November 14, 2008
Dis ‘n openbaring!Gaan lees prinses se blog. 🙂
sprokie het gesê op November 14, 2008
So was jy regtig ‘ouma se slim kind’ gedurende jou jeug, of nie? 😉
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Prinses, dankie!
Ja, jy’t my kode gekraak!
izak
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Ant Sussa, dalk, maar ek sien ook die mooi hierin raak. As ‘n man se papiergeld nie meer iets beteken nie, is die hondjie meer werd as die halsbandjie!
izak
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Geld is vervlietend, tronkie
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Hi Droom!
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Goeie punt, Lu!
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Ek het Cicero! Jy’t nou my mannetjie raakgeloop!
izak
Magdavwyk het gesê op November 14, 2008
LMGA!
wild1 het gesê op November 14, 2008
Hehe, of dalk dat hulle net glad nie trou nie?;) Haai nee! Ek is darm ‘n voorstaander van trou vir liefde:)
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Dankeie, Max. Ek het ook heerlik gelag hieroor.
Izakdv het gesê op November 14, 2008
Jy’s op die regte spoor Willemien!