by

Milan Kundera

Oktober 30, 2008 in Sonder kategorie

Almal wat belangstel in die wel in weë van Milan Kundera, lees hier. Onthou net, dis ongetoetste berigte.

7 antwoorde op Milan Kundera

  1. izak , jy weet natuurlik dat jy en sussa is nou in die geskiedenis vasgevang : vir ewig , blogland , se eie eerste nr 1 eie sêding , eie geteelte blogland sêding…….. wens net die sirkus van bladlees speletjies wil verdwyn , nie dat saakmaak nie

  2. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2008

    Fame at last! Dankie Pruimtwak!
    izak

  3. antsussa het gesê op Oktober 30, 2008

    Isakkie, in Engels sou ant Sussa jy het nou gehelp om haar infamous te maak…

  4. jip , onthou my check …….. skies , moes seker nie hier noem die backhander was te sprake nie ……. hehehehe

  5. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2008

    Hi, nee, Ant Sussa. So ‘n morele bewaker is dan so belangrik!
    izak

  6. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2008

    Ek stem Kites, ek stem!

  7. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2008

    Ai, Pruim, moet jy nou die geheim uitlap?
    😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.