by

Hardekop of hardehoed?

Oktober 30, 2008 in Sonder kategorie

Sakkie is in die werkswinkel hierdie week. Hy leer baie.

Die uwe met ‘n hardehoed en veiligheidsbril. Vrot kiekie, maar heel grappig.

7 antwoorde op Hardekop of hardehoed?

  1. wild1 het gesê op Oktober 30, 2008

    Nou wat doen jy sulke harde werk, Izak?

  2. Ceara het gesê op Oktober 30, 2008

    BAIE oulik! wat doen jy?

  3. Izakdv het gesê op Oktober 31, 2008

    Hi Willemien. Opleiding. En nogal lekker om uit die kantoor te kom!
    izak

  4. Izakdv het gesê op Oktober 31, 2008

    Hi Lorinda. Opleiding vir dosente. Ek speel saam, leer baie. Het bore skerpgemaak en al sulje goed.
    izak

  5. Izakdv het gesê op Oktober 31, 2008

    Sonneblom, Toktokkie? Dis dalk die digterlike vryheid in jou!
    😉
    Maar, dankie, dit kon erger gewees het! Ek hou van sonneblomme.
    izak

  6. sprokie het gesê op November 1, 2008

    Giegie!

  7. Izakdv het gesê op November 1, 2008

    Ek stem!

Los ’n antwoord vir wild1. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.