by

A-Z

Oktober 28, 2008 in Sonder kategorie

My onmoontlike sin vir regverdigheid het my
gedwing om die lys te probeer klaarmaak (ook die twee A’s wat gister uitgeval
het).

 

Lees hierdie titels hardop:

 

Amper postuum: Pretorius, SJ

Die anatomie van melancholie: Hambidge, Joan

Beminde Antarktika: Krog, Antjie

C, because cowards get cancer too: Diamond, John

Chameleon on the gallows: Leipoldt, C Louis

Debora de Waal en die Baba-Blues: Kemp, Regina

The Devil made me do it: Zapiro,

Fugitive Pieces: Michaelis, Anne

The God of small things: Roy, Arundhati

Groenstaar: van Niekerk, Marlene

Hartskrif: Hambidge, Joan

Het stenen bruidsbed: Mulisch, Harry

Hongerblom: Aucamp, Hennie

Jonkmanskas: Prinsloo, Koos

Juffrou Sophia vlug vorentoe: Smit, Berta

’n Kas is vir klere: Celliers, Pieter

Klapperhaar slaap nie stil nie: van der Merwe,
Kirby

Kokende Gô: Schmidt, Casper

Korrel en Kuif: Steenberg, Elsabe

Kouevuur: Breytenbach, Breyten

Mallemeuleman: de Vos, Philip

The Married man’s guide to adultery: du
Plessis, PG

Minnenbrieven van een Portugese non: Alcoforado,
Marianna

Mister God this is Anna: Fynn,

Obool: Muller, Petra

Oeroeg: Haasse, Hella S

Omtoorvuur: Cussons, Sheila

Ons is nie almal so nie: Goosen, Jeanne

Onwaarskynlike engele: Greeff, Rachelle

Ook skaduwees laat spore: Aucamp, Hennie

Otters in die bronslaai: Krog, Antjie

Ruik jy die filmster?: Meyer, Naomi

Die rym nym ook ’n hele lewe in beslag: Kannemeyer,
JC

Sê Sjibolet: Small, Adam

A see-through suitcase: Steinmair, Deborah

sewe en sewentig stories oor ‘n clown: Phillips,
Fransi

Soutsjokolade: Rousseau, Ina

Swerfsange vir Susan en ander: Muller, Petra

Die uur van die idote: de Vries, Abraham H

Die uurwerk kantel: Heese, Marié

Vaandels en Voetangels: Louw, WEG

Van sjofar tot sjalom: Spies, Lina

A veil of Footsteps: Breytenbach, Breyten

Vensters op die vrees: Louw, WEG

Verbruikersverse: Eybers, Elisabeth

Verdraaide raaisels: Hambidge, Joan

Vir die bysiende leser: Stockenstrom, Wilma

Vir ‘n pers huis: Cronjé, Karin

Vliegoog: de Vries, Abraham H

Die vloedbos sal weer vlieg: Stander, Carina

Een Vlucht regenwulpen: ‘t Hart, Maarten

Volmink: Aucamp, Hennie

Volmoed se Gasie: de Vries, Abraham H

Waar koek en wyn ontbreek: Barkhuizen le Roux,
Christine

Die waarheid gelieg: Cloete, TT

War of Don Emmanuel’s Nether Parts: de
Bernièrs, Louis

Wat sag is vergaan: de Lange, Johann

Ways of dying: Mda, Zakes

Wegloopwinter: Rupert, Rona

You taught me Language: Harlech-Jones, Brain

Die ysterkoei moet sweet: Breytenbach, Breyten

Zen and the art of motorcycle maintenance: Pirsig,
Robert M

 

Ek moet nou ophou, dit raak belaglik, ek weet,
want ek het reeds die volgende drie gesien wat ek gemis het:

 

‘n Rooi Z4 en ‘n Renaissance-kasteel: Rossouw,
Johann

Rooiwielwa: Fryer, Charles

Skeurkalender: Hugo, Daniel

23 antwoorde op A-Z

  1. tronkie het gesê op Oktober 28, 2008

    Ons is nie almal so nie – is die mooiste.

  2. Berwick het gesê op Oktober 28, 2008

    “Ockert bestel twee toebroodjies”. Ek verbeel my John Miles het ‘n boek met die titel geskryf.

  3. Die Uurwerk kantel – wanneer daardie vroue by die hekel partytjie die kardoes sak oopmaak en die kunstenaar vir hulle se die bol klei binne in is “an infinite possibility” bly een van die mooiste dinge wat ek nog ooit gelees het.

  4. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    En wat ‘n boek, nie waar nie, tronkie!

  5. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    Berwick, jip, die titel is “Okker bestel twee toebroodjies”. En hy hoort hier, jy’s reg!
    izak

  6. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    Droomkind, ja, maar ek moes die boek vir matriek doen en iewers het die pret van daardie teks afgeval. Ek wil dit weer lees, want dis sulke goed wat ‘n mens, ietwat ouer, dalk kan opvang. Dankie dat jy my herinner het!
    izak

  7. Izak, dit was ook deel van my matriek/std9? voorgeskrewe werk. Maar daardie beskrywing het my verewig by gebly.

  8. veralda het gesê op Oktober 28, 2008

    die jaar toe my ma begin sing het: ferreira, engemie

  9. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    Droom, ek sal moet gaan herlees!

  10. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    Poppie, natuurlik, hy moes hier gewees het, ek stem!
    izak

  11. Sorsie het gesê op Oktober 28, 2008

    dis die woord Izak
    Sjibolet

  12. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    Jip, Sorsie, en het jy gehoor hulle het tydens die xenofobieaanvalle vir mense “Zoeloesjibollette” laat sê, wee jou as jou uitspraak vreemd was.
    izak

  13. ja , soos ek jou gesê het , ek sal met paar tasse boeke moet terugkom vlg’e keer

  14. Izakdv het gesê op Oktober 28, 2008

    Ek moet my altyd keer om nie te veel te koop nie, Pruim!

  15. Sorsie het gesê op Oktober 28, 2008

    So bang soos die duiwel vir Ant Sussa? …..IzakdeVries

    Baie banger izak

  16. As ek so hierna kyk, kom daar ‘n vreeslike dringendheid oor my en ek besef: Ek lees te min. Veels te min.

  17. Ai krap die lys nou weer ‘n klomp herinneringe oop! Ek het al my boeke in Suid-Afika gelos toe ons Nederland toe verhuis het. En nou na die lees van die lys, verlang ek skielik na my boeke!

  18. Izakdv het gesê op Oktober 29, 2008

    Hoe so, Sorsie?

  19. Izakdv het gesê op Oktober 29, 2008

    Ditto Klarisabet!

  20. Izakdv het gesê op Oktober 29, 2008

    Natasja. Hulle moet eenvoudig bestel. Goeie boekwinkels, soos Exclusives, het intelligente bestuurders. Dring aan om met iemand te praat wat bereid is om te help!

  21. Izakdv het gesê op Oktober 29, 2008

    Ek sou maar moeilik van myne afskeid neem, Boekevat!

  22. Nou verlang ek na boeke gelees…wil eers nie nuwes aanpak nie.
    Het sopas Fugitive Pieces op my weerlees lys gesit.
    Dankie
    Pst: Ek sien niks van Paulo Coelho op jou lys nie. En Antjie Krog se “Vreemde tongval?

  23. Izakdv het gesê op Oktober 31, 2008

    Hi Lou
    Dankie vir die invul van gate!
    izak

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.