by

Sebrastreep

Julie 23, 2008 in Sonder kategorie

Weer ter plaatse, maar die kop wil nog nie lekker by die stad aanpas nie. ‘n Kiekie van my vakansie …

4 antwoorde op Sebrastreep

  1. ezile het gesê op Julie 23, 2008

    Welkom terug! Heerlike foto.

  2. Pragtige foto, sjoe! Lekker om uit die stad uit te wees nê, binnekort sien jul foto’s van my stap op Litnet.

  3. Lieflike kiekie.
    Nou wonder ek maar weer: Is ‘n sebra swart met wit strepe of wit met swart strepe???

  4. Izakdv het gesê op Julie 23, 2008

    Hi julle, dankie vir die mooi woorde.

    Ek mis al klaar die bos!

    Michelle, ek het iewers gelees dat wit ‘n onnatuurlike kleur is. Zebra was dus SWART en het wit strepe gekry om weg te kruip. Nou ja. Ek het nie ‘n graad in biologie nie!

    izak

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.