by

Padvarke

Julie 23, 2008 in Sonder kategorie

 
Dit was die enigste padvarke waarvoor ek moes versigtig wees tydens my dae in die bos!

5 antwoorde op Padvarke

  1. Izakdv het gesê op Julie 23, 2008

    Jip
    Dis besonders. Ek is gek oor die wilde natuur!
    izak

  2. 🙂

  3. 🙂

  4. ezile het gesê op Julie 24, 2008

    My lewe sal darem lekker wees as ek elke dag net met sulke padvarke moet cope. Nog ‘n mooi foto, dankie.

  5. Izakdv het gesê op Julie 24, 2008

    Hallo Kazi, Ezile en Kiets
    Ek laaik die bos!
    En, ek sou wat wou gee om te vlieg, kazi!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.