In die wolke
Junie 24, 2008 in Sonder kategorie
Okay. Laasnag tot verby middernag gewerk, maar vanaand opgemaak!
Ek was nou net saam met ‘n vriend op in ‘n Piper Cherokee. Opgestyg agter ‘n Boeing 737-800 (groot!) en toe geklim tot 1500 voet. Gitdonker om jou, net liggies waar jy kyk. Gevlieg tot by Atlantis, omgedraai.
Toe gee hy my die stuur en ek vlieg ons terug tot naby Muizenberg.
Hy’t gelukkig geland.
Yiha!
hellokietie het gesê op Junie 25, 2008
wow!!
Izakdv het gesê op Junie 25, 2008
Hi Kiets, dit was wow!
Magdavwyk het gesê op Junie 25, 2008
Flippen Wow! eerder…
ezile het gesê op Junie 25, 2008
Eers en die lug en toe vlieg jy op papier. Heerlik!
jjanajj het gesê op Junie 25, 2008
oe lekker, ek sou wat wou gee!!
anskrige het gesê op Junie 25, 2008
‘n Avontuur!
Ek het een van my pa se gedigte geblog oor die boere-oorlog en kosentrasiekamp. Kom lees asb: dink dis ‘n nasie-ding 🙂
Izakdv het gesê op Junie 27, 2008
Hi julle, dit was lekker. Dankie vir almal wat geskryf het.
Niel, dit was ‘n stil aand, lekker koud. Die 737 se golwe het dus gou gesak.
Liz, binnekort skryf ek meer oor jou storie!
izak