Lank weg, en weer terug
Mei 29, 2013 in Uncategorized
Net om te laat weet ek het NIE van die rand van die aarde afgetiep nie. Ek het gedog my blog is uitgevee omdat ek so lank nie geblog het nie, en het dit gisteraand weer opgespoor.
Sodra ek klaar is met my deadline, sal ek kom vertel wat aangaan in my lewe. Stay tuned!
Zeppie - @zephur het gesê op Mei 29, 2013
Ah great Tannemys is nog met ons
Sal wag vir die opvolg storie
Welkom terug
LitNet-blogadministrateur het gesê op Mei 30, 2013
Hallo @ilsesalzwedel! Sien jy is nou by Skrywers & Boeke op RSG:http://www.facebook.com/SkrywersEnBoeke?fref=ts. Groete!