Petrolkrisis-humor
Julie 15, 2011 in Sonder kategorie
Dis nou maar van ons Suid-Afrikaners (of is dit ‘n Afrikaanse ding, ek weet nooit). As daar ‘n ramp is, het ons ‘n grap.
‘n Vriendin SMS: “Pick-up line of the week: baby, I’ve got a tank full of petrol!”
En iemand anders stuur hierdie foto wat geneem is by ‘n vulstasie.
HeavyHenry het gesê op Julie 15, 2011
Bwhahaha!
TheAfricanNewsferret het gesê op Julie 15, 2011
Is humor nie ons sterkpunt nie!
ilsesalzwedel het gesê op Julie 15, 2011
Ek sekondeer, Henry!
ilsesalzwedel het gesê op Julie 15, 2011
Dit is, News! Dis ons oorlewingsmeganisme. Maar is dit ‘n SA-ding of ‘n Afrikaans-ding of wat?
TheAfricanNewsferret het gesê op Julie 15, 2011
kyk na die Jode. Ek sweer iewers het ons mense Joodse genis in ons.
ilsesalzwedel het gesê op Julie 15, 2011
Ek het. My oeroupa kom uit die Joodse deel van Rusland.
Bileamsedonkie het gesê op Julie 15, 2011
Stuur ons net so bietjie petroleum, want my oom het nie meer ‘n tenk vol diesoline…
ilsesalzwedel het gesê op Julie 15, 2011
Inderdaad, Bileam!
rosiemetdorings het gesê op Julie 15, 2011
foto – oorspronklike gedagte
zephur het gesê op Julie 15, 2011
Hahaha ja ons is vinnig met ons humor en grappies…seker maar ons manier om rampe en slegte dinge te verwerk en sin te maak uit dit.
ilsesalzwedel het gesê op Julie 16, 2011
Jy’s reg, Two!
ilsesalzwedel het gesê op Julie 16, 2011
Ek dink beslis dis ons manier.
lora2me het gesê op Julie 18, 2011
‘n Mens kom ver met ‘n sin vir humor … al moet jy met Johnnie in die hand stap.
ilsesalzwedel het gesê op Julie 18, 2011
Jip!