Die vrats varkie (vervolg)

November 9, 2010 in Sonder kategorie

Die 8-jarige skrywer het vanmiddag ‘n ontmoeting met die muse gehad, en sy verhaal klink nou so. En nee, hy glo nie daaraan om die leser terug te vat na die vorige sin nie, en val sommer met die deur in die huis en begin (sien Sondag se blog om jou op hoogte te kry van my seun die skrywer):

Soos om met gogas te speel of ‘n boek te lsees (sic). Almal het hom altyd gespot en gesing frats varkie frats varkie jy is ‘n frats varkie.

Maar hy het hom nie aan hulle gesteer nie. En eendag toe spot hulle hom en gaan sit hulle onder ‘n boom en sien dis baie leeker. En van daai dag af is almel frats varkies.

Die ende

 

Nou gaan ek eers na die skrywer se toekenningsaand. Hy hoop vir ‘n trofee…

 

3 antwoorde op Die vrats varkie (vervolg)

  1. jannel1 het gesê op November 9, 2010

    Vrats Varkie en sy volgelinge!

  2. malma het gesê op November 10, 2010

    Hehe, mooi, Tannemys.

  3. zephur het gesê op November 10, 2010

    Hahaha dis great laat hy skryf

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.