‘n Grappie of vier (nie vir sensitiewe siele nie, maar BAIE snaaks)
Februarie 23, 2010 in Sonder kategorie
Okay, ek sien jy’t besluit jy’s nie ‘n sensitiewe siel nie…
Just a bit of news of general interest before I share the joke that had me laughing and snorting like a berserk baboon. (An even scarier sound if you are the only one awake at 22h30 at night.)
Anyhoe, zipped to Pretoria and back today. Zipped, you may ask? Yes, zipped indeed. It seems that MOST of the work on Gauteng highways and byways are done, and apart from a bottle neck near Lynnwood off-ramp (both south and north) it felt like I was flying to and fro. (If you keep your eyes peeled for the barriers, of course.) But yes, it seems that Gauteng’s roads at least may be ready in time for FIFA 2010! (So, at least the tourists will be escape from the highjackers at great speed…) *Cynical Tannemys ordered to leave the room*
*Enters Tannemys-the-eternal-optimist* Drie hoeras vir die padwerkers: hoer, hoer, hoer, a, a, a (soos ons altyd op Stellenbosch gese het).
Nou vir die grappies (en dis hier waar my shrink moet ophou lees vir ‘n sekonde):
Gatiep: Gammat, wasse honne het djy?
Gammat: Haskies.
Gatiep: Ek vra wasse honne het jdy man….
Gammat: Haskies!!!!!!!!
Gatiep: Ag *okof – Djou, dowe donner!
****
Sielkundige vra : Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens sex? “Ek het 1
keer en sy’t redelik die hel in gelyk!”
Hoe dan so?
“Sy’t by die venster ingeloer……!”
****
Baas toets blond se wiskunde: “As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee,
hoeveel trek jy af?”
Blond: “Als Meneer!…. Skoene, rok, bra, pantie. ALLES!!
****
‘n Engelssprekende vrou gee geboorte. Sy vra die ‘blonde’ nurse:
“Is it a boy?”
Nurse: “Nee mevrou, dit is ‘n wit kind.”
Poppiekreer het gesê op Februarie 23, 2010
Hehehehhe, Oulik!
ilsesalzwedel het gesê op Februarie 23, 2010
Haskies Poppie?
Wolletjies het gesê op Februarie 24, 2010
lol
adeeyoyo het gesê op Februarie 24, 2010
Very funny – I love the Gammat and Gatiep jokes – Mark Lottering style!
valleyman het gesê op Februarie 24, 2010
Haskies??? 😉 He, he, he…