Spineless prick Khatoni exposed!! (He comments, yet doesn’t even have his own blog)

Oktober 23, 2009 in Sonder kategorie

I don’t usually use language like this, but this so called Khatoni left the following comment on my previous posting. I’m just getting SO TIRED of the Kolobes and Khatonis of this world. In one comment, I’m being called racist, accused of ranting and ignorance, yet this idiot doesn’t even have the guts to write his own blog with his own views. Nor has he bothered to read mine properly before spewing hatred and poison. 

Exactly the kind of attitude that got South Africa into all the shit. Accusations, criticism, labelling, jumping to conclusions etc. But not even the bloody guts to say who and what he really stands for!!

THIS IS HIS COMMENT:

khatoni 23 Oct 2009, 12:23 Reply | Delete

Your rants are that of a racist more especially the last sentence. So incompetence solely apply to blacks only huh?I dont hear you saying the rascals must apologise. “fun was being had by ALL”,what the ef?man your ignorance knows no bound!

And do read my reply to him before I realised the idiot is only a shit-stirrer.

(Pardon all my french words, but while most of us engage in debate which I believe will go a long way to understanding each other, possibly even healing and reconciling, we have to put up with this from a racist ghost.)

5 antwoorde op Spineless prick Khatoni exposed!! (He comments, yet doesn’t even have his own blog)

  1. One’s language is determined by that of the audience one wishes to reach, so no probs. I actually like the way you’ve loosened up for this little much needed tirade. Jy is heeltemal reg. Die ouens is eenvoudig dof. of was dit dof en eenvoudig of eenvoudig en dig… bliksem die man se intelligensie het my nou van stryk af gebring.

  2. I just had to get that off my chest! One always try to be reasonable and accomodating, and for WHAT! We have to see our country fall apart daily, but we have to remain OH SO CIVIL. En Malema en ander stupid mense skree en raas en donner voort, en ons moet polite bly. Dankie Varkie en OC, ondersteuning baie waardeer!

  3. Kyk. ‘n drol bly ‘n drol. Maak nie saak uit watter gat hy val nie. En dis natuurlik nie te slim om op die goed te trap nie. Maar toesmoor met sand is heel okay. Grawe net ‘n bietjie anders trap iemand anders in sy mond.

  4. I would have used a lot worse words!

  5. Die gifstoker-rasiste het ‘n paar dinge in gemeen: hulle laat hulle nie uitlok tot ‘n debat of ‘n bespreking nie. En hulle lieg in hulle stukkies geskrewe snert. Ek het van hulle al so beledig in kommentare en hulle leuens aan hulle uitgewys dat ek skaam gevoel het, maar tevergeefs. Hulle is professionele opstokers en boonop eienaardig onnosel. Hulle is skaamteloos.
    Wat die redes is vir hulle houding lyk vir my voor-die-hand-liggend: Hulle is jaloers op blankes en die Weste, hulle besef hulle kan nie op dieselfde vlak redeneer nie, hullle kan nie effektief in ‘n moderne ekonomie kompeteer nie, hulle het nie oplossings vir probleme nie, en hulle vind dit gemaklik om dag na dag voor hulle rekenaars te sit en haat uit te spoeg instede daarvan om ‘n eerlike bestaan te maak deur te werk. Boonop dink hulle hulle is belangrik en intellektueel omdat hulle onsinnige storietjies kan uitdink en die wereld kan instuur. Gooi maar arrogansie ook in, net ingeval dit nie behoorlik na vore kom in the voorafgaande nie.
    Hulle het nou maar eenmaal die ding dat hulle die Weste en blankes kritiseer en preek oor Afrika-oplossings vir probleme, maar moet net nie vra wat hulle eintlik in gedagte het nie. Niemand wat ek van weet van hierdie rassiste het al met eers ‘n aanduiding vorendag gekom van hoe die sogenaamde oplossings in die praktyk moet lyk nie.
    Nee wat, ‘n mens moet maar realisties wees: aan hulle is geen salf te smeer nie. Hulle behoort ook realisties te wees: hulle opstokery gaan hulle nie help nie as die dag ooit aanbreek dat ons oor die afgrond tuimel as gevolg van rasisme nie: hulle gaan saam aftuimel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.