‘n Visvang-grappie

September 25, 2009 in Sonder kategorie

Twee pelle sit vroeg oggend langs die viswaters, dis nog donker.

Die een ou vra…..” het jy al ingegooi?”

Die ander ou sê…..” nee, ek soek nog die glase……”

4 antwoorde op ‘n Visvang-grappie

  1. LMGA…..ek het nou lekker gelag!!!!

  2. Ek het ook toe ek dit vroeg-oggend kry. Mal oor sulke droe grappies.

  3. Lekker begin vir die naweek
    😉

  4. Inderdaad, Maxine!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.