Kool
November 14, 2012 in Uncategorized
‘n Man wat by Fruit &Vegs werk is besig om appels uit te pak. Die vrou stap na hom toe…
“Ekskuus meneer, weet jy waar die kool is?”
“Ons het op die oomblik nie kool nie mevrou, maar ons sal môre kool hê.”
So 5 minute later hoor hy weer ‘n stem, “Meneer waar is die kool??”
Hy antwoord weer, “Ons het nie kool nie mevrou.”
Na so rukkie tik sy weer aan sy skouer en vra, “Ek kry nie die kool nie??!”
Tina - @ts het gesê op November 14, 2012
hehehehe dankie kikker jy my oggend op
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
my plesier!
rosiemetdorings het gesê op November 14, 2012
🙂
Sy wou maar net dubbel seker maak
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
ltl!!!
Rumncoke het gesê op November 14, 2012
Whahahaha! Die ou het nogal baie geduld ! 🙂
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
beslis meer as myne op die stadium
loudavisi het gesê op November 14, 2012
Bwhahaha
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
lol
krokowaan het gesê op November 15, 2012
bly jy is terug … waar ek is, weet die nugter! Kan darem ‘n paar blog lees, maar dis omtrent al
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
haloo krokkie!!
Boskabouter het gesê op November 15, 2012
Heng, ek besef nou eers hoe ek die grappie per dag mis!
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
dis goed m te hoor, dankie
Carol R @ Losbek het gesê op November 18, 2012
Vatso Katvis !
i-like-silly het gesê op November 21, 2012
*-*