Tweeling

November 9, 2012 in Uncategorized

 

Die Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling.

Die Dokter vra verbaas…”Hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet ‘n tweeling ryker geraak?”

“Ja ek weet” antwoord sy… “Maar…snik…ek weet nie wie die Pa van die tweede een is nie…snik”

9 antwoorde op Tweeling

  1. Bwhahahaha
    Ag nooit

  2. Doffff!!!

    Lekker naweek ou Silly!

  3. Siestog dit gaan sukkel met die onderhoud.
    Jy is baie skaars – ek mis jou daaglikse grappie!

  4. Eish ! Ek hoop nie die tweeling is dubbeldom nie !

  5. bwhahaha!!!!

  6. Haha ! shame arme kinders….

Los ’n antwoord vir Tina - @ts. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.