Tweeling
November 9, 2012 in Uncategorized
Die Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling.
Die Dokter vra verbaas…”Hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet ‘n tweeling ryker geraak?”
“Ja ek weet” antwoord sy… “Maar…snik…ek weet nie wie die Pa van die tweede een is nie…snik”
Zeppie - @zephur het gesê op November 9, 2012
Bwhahahaha
Ag nooit
ek-myself het gesê op November 9, 2012
Doffff!!!
Lekker naweek ou Silly!
Tina - @ts het gesê op November 9, 2012
Siestog dit gaan sukkel met die onderhoud.
Jy is baie skaars – ek mis jou daaglikse grappie!
Henry @kompethenry het gesê op November 9, 2012
*LMGA*
Carol R @ Losbek het gesê op November 9, 2012
Eish ! Ek hoop nie die tweeling is dubbeldom nie !
dappermuis het gesê op November 9, 2012
bwhahaha!!!!
loudavisi het gesê op November 9, 2012
HIEHIEHIE!
pruimtwak se bloukaap het gesê op November 9, 2012
dit was ek
monicahaddad het gesê op November 14, 2012
Haha ! shame arme kinders….