gattiep
Oktober 24, 2012 in Uncategorized
Gatiep Innie Court.
Regter: “Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 mense jou sien steel het?”
Gatiep: “Djou Honour, ek kan thousands bring wat my nie gesien het nie!”
Regter: “Waar is jy gebore?”
Gatiep: “Djou Honour, ek is gebore innie Kaap!”
Regter: “Watter deel?”
Gatiep: “My hele lyf is daar gebore, djou Honour, net die tanne is van joburg af!”
Jeanne @modigliani het gesê op Oktober 24, 2012
Bwhahahahaha!
i-like-silly het gesê op Oktober 24, 2012
*grin*
Tina - @ts het gesê op Oktober 24, 2012
Skerp!
i-like-silly het gesê op Oktober 24, 2012
*-*
blikskottel het gesê op Oktober 24, 2012
Ja wat sou ons doen sonder Gatiep?
i-like-silly het gesê op Oktober 24, 2012
hy laat ons lekker lag!
Rumncoke het gesê op Oktober 24, 2012
As die regter nie vir Gatiep persoonlik te lyf gaan nie, dan weet ek nie…
i-like-silly het gesê op Oktober 24, 2012
ha ha ha
Joanna se Blokkie het gesê op Oktober 24, 2012
Nee-wat, Gatiep is heeltemal te slim vir die ‘court’….Haha.
i-like-silly het gesê op Oktober 24, 2012
ja ek stem saam!