gattiep

Oktober 24, 2012 in Uncategorized

Gatiep Innie  Court.
Regter:  “Hoe kan  jy onskuldig pleit as 5 mense jou sien steel het?”
Gatiep: “Djou Honour, ek kan thousands bring wat my nie gesien het nie!”
Regter:  “Waar is jy gebore?”
Gatiep: “Djou Honour, ek is gebore innie Kaap!”
Regter:  “Watter deel?”
Gatiep: “My hele lyf is daar gebore, djou Honour, net die tanne is van joburg af!”

10 antwoorde op gattiep

  1. Ja wat sou ons doen sonder Gatiep?

  2. Rumncoke het gesê op Oktober 24, 2012

    As die regter nie vir Gatiep persoonlik te lyf gaan nie, dan weet ek nie…

  3. Nee-wat, Gatiep is heeltemal te slim vir die ‘court’….Haha.

Los ’n antwoord vir ts. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.