so waar…..

Oktober 18, 2012 in Sonder kategorie

Jy kom regtig agter dat jy besig is om oud te word wanneer jy afbuk om jou
skoene vas te maak en jy wonder wat jy sommer terselfdertyd kan doen terwyl jy
daar onder is.

14 antwoorde op so waar…..

  1. TS het gesê op Oktober 18, 2012

    Ongelukkig is dit heeltemal te waar!

  2. LOL ag nee!

  3. ja dit is!

  4. 0x0, dis lekker om jou weer hier te sien!

  5. Chopstix het gesê op Oktober 18, 2012

    True!!

  6. *grin*

  7. zephur het gesê op Oktober 18, 2012

    Hahahahaha ok ek is nog nie daar nie

  8. Watte slegte ding om oor tekom moet dit nie wees nie.

  9. lucky fish met jou lang lyf!

  10. dis erg!

  11. Carol460 het gesê op Oktober 18, 2012

    Oeps, ja ! XXXX

  12. lekker naweek!!
    0x0

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.