Uittreksel uit ‘Oros vir die Siel’ van Susan Coetzer
Maart 19, 2008 in Sonder kategorie
Jer. 29:11
“Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie;
Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!”
10 Stappe na die bevryde lewe wat Christus vir ons in gedagte het:
1. Bely jou sondes.
2. Maak jou los van die verlede.
3. Vergewe almal wat jou verontreg of te na gekom het.
4. Jaag vrede na.
5. Leef met integriteit.
6. Doen wat vandag saak maak.
7. Bewys Jesus-liefde aan almal om jou.
8. Gee jou lewe elke dag oor aan die Here.
9. Verwag die begeertes van jou hart.
10. Gee al die eer aan God.
rayofsunshine het gesê op Maart 19, 2008
AMEN! Dit is my heel gunsteling vers!
nerinelombard het gesê op Maart 19, 2008
hello Silly
Dankie vir die mooi boodskap
(((hugs)))
peet1 het gesê op Maart 19, 2008
Mooi woorde as ek dit net altyd kan onthou.
Hildalene het gesê op Maart 19, 2008
Amen