by Uit Melkbos
Junie 18, 2020 in Uncategorized
Geen Kommentare »
Merkers:erns grundling, hennie van deventer, na vere hawens, weg
Vanoggend kom Weg hier aan saam met oggendkoerant. Nie sleg afgegaan saam met die eerste koppie koffie nie. Wat wel sleg is, nou smag ek nog meer na “verre hawens”. En waar’s die skepe?
Deel dit:FacebookTwitterPinterestShare
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My
Kommentare