KAART EN TRANSPORT: HIER’S HY

April 5, 2013 in Uncategorized

14 antwoorde op KAART EN TRANSPORT: HIER’S HY

  1. ek-myself het gesê op April 8, 2013

    Baie “blink”

  2. Dankie vir die inligting ,Hennie.

  3. die_eend het gesê op April 5, 2013

    En toe hoor ek vanoggend op RSG hulle praat ook van hierdie kooptransaksie! (Hulle het die oorsprong van Koerant bespreek en genoem dat jy dit gekoop het!) 🙂

  4. perdebytjie het gesê op April 5, 2013

    Is daar baie mense wat reeds hieraan deelneem.Dis die eerste keer wat ek daarvan hoor.Seker ook maar bietjie kous oor die kop by tye!

  5. Spartel het gesê op April 5, 2013

    Wat van WAT se kontakbesonderhede sodat ander wat woorde wil borg, kan weet hoe en waar? En ‘n opmerking oor die staat wat vere voel vir Afrikaans en so ‘n groot werk soos die WAT?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.