KAART EN TRANSPORT

April 4, 2013 in Uncategorized

 
 
HvD in sy koeranthemp uit Honolululu met die voorblad van Die Volksblad wat met sy bevordering Kaap toe in 1992 aan hom oorhandig is. Rede vir die ongewone foto is my “kaart en transport” van die WAT vir die woord “koerant”.  Marisa Fockema berig hieroor:
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Oudredakteur-nou-koerant-baas-20130403
(Mooi berig, ek is dankbaar … maar die woorde Jan Rap en sy maat is darem nie myne nie! HvD)

4 antwoorde op KAART EN TRANSPORT

  1. Sjoe, nou wonder ek of “woord” nog beskikbaar is… Welgedaan, HvD!

  2. Geluk . 🙂 maar ek weier beslis om ” bestuurdegesondheidsorg ” as woord in die WAT te borg !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.